MATTEUS 14:10 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 14:10 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy het iemand gestuur en Johannes in die tronk laat onthoof.
Deel
MATTEUS 14 AFR83MATTEUS 14:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hy het gestuur en Johannes in die gevangenis onthoof.
Deel
MATTEUS 14 AFR53MATTEUS 14:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy stuur toe soldate en laat Johannes in die tronk onthoof.
Deel
MATTEUS 14 NLVMATTEUS 14:10 DB (Die Boodskap)
Daarom het hy sy soldate gestuur om Johannes se kop in die tronk te gaan afkap.
Deel
MATTEUS 14 DBMATTEUS 14:10 ABA (Bybel vir almal)
Hy het soldate gestuur om Johannes die Doper se kop in die tronk af te kap.
Deel
MATTEUS 14 ABAMATTEUS 14:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het toe iemand gestuur en Johannes in die tronk laat onthoof.
Deel
MATTEUS 14 AFR20MATTEUS 14:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het gestuur en Johannes in die tronk onthoof.
Deel
MATTEUS 14 CAB23