YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 13:28

MATTEUS 13:28 Bybel vir almal (ABA)

Die man het vir hulle gesê: ‘My vyand het die onkruid gesaai.’ Die werkers vra toe vir die man: ‘Moet ons die onkruid gaan uittrek?’

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy antwoord hulle: 'n Vyandige mens het dit gedoen. Toe sê die diensknegte vir hom: Wil u dan hê dat ons dit moet gaan bymekaarmaak?

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy antwoord hulle: ‘Dit is 'n vyand se werk.’ Die slawe sê toe vir hom: ‘Wil u hê ons moet dit gaan uittrek?’

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het hulle geantwoord, ‘'n Vyand het dit gedoen.’ Die slawe sê toe vir hom, ‘Wil u dat ons dit bymekaar gaan maak?’

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy sê vir hulle: 'n Vyand het dit gedoen. Die dienaars sê vir hom: Wil jy dan dat ons hulle gaan bymekaarmaak?

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:28 Die Boodskap (DB)

Die boer sê toe: ‘Wie anders as die vyand sal so iets doen?’ “‘Moet ons die lande gaan skoonmaak?’ wou die werkers weet.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Dis ’n vyand se werk!’ het hy uitgeroep. “‘Moet ons die onkruid gaan uittrek?’ vra sy slawe hom.

Deel
Lees MATTEUS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's