YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 13:13

MATTEUS 13:13 Bybel vir almal (ABA)

Ek vertel vir die mense gelykenisse, want hulle kyk, maar hulle sien niks. Hulle hoor, maar hulle verstaan nie wat hulle hoor nie.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom spreek Ek tot hulle deur gelykenisse, omdat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om hierdie rede praat Ek met hulle in gelykenisse: omdat hulle kyk maar nie sien nie, en hoor maar nie luister en verstaan nie.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom praat Ek met hulle deur gelykenisse, omdat hulle siende blind en horende doof is en dus nie verstaan nie.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom spreek Ek tot hulle in gelykenisse, omdat hulle siende nie sien nie; en terwyl hulle hoor, hoor hulle nie en verstaan hulle nie.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:13 Die Boodskap (DB)

Daarom vertel Ek vir hulle verhale. Mense wat nie my boodskap wil hoor nie, sal hier rondstaan en nie ’n woord begryp van wat hier aangaan nie. Mense wat nie wil aanvaar dat God hier en nou werk nie, sal niks verstaan van wat besig is om te gebeur nie.

Deel
Lees MATTEUS 13

MATTEUS 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek praat met hulle by wyse van gelykenisse, want hulle kyk en tog sien hulle nie, en hulle hoor, maar tog luister en verstaan hulle nie.

Deel
Lees MATTEUS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's