MATTEUS 12:9
MATTEUS 12:9 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het verder gegaan en Hy het in 'n sinagoge van die Jode ingegaan.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het daarvandaan weggegaan en in hulle sinagoge gekom.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het daarvandaan verder gegaan en in hulle sinagoge gekom.
Deel
Lees MATTEUS 12