Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 12:49 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 12:49 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe wys Hy met sy hand na sy dissipels en sê

MATTEUS 12:49 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: Dáár is my moeder en my broers.

MATTEUS 12:49 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Daarop wys Hy na sy dissipels en sê: “Daar is my ma en my broers.

MATTEUS 12:49 DB (Die Boodskap)

Hy wys toe na die mense wat Hom met oorgawe volg. “Sulke mense is my regte familie

MATTEUS 12:49 ABA (Bybel vir almal)

Jesus wys toe met sy hand na sy dissipels en Hy sê

MATTEUS 12:49 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe het Hy sy hand na sy dissipels uitgesteek met die woorde: “Kyk, hier is my moeder en my broers.

MATTEUS 12:49 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En Hy het sy hand na sy dissipels uitgesteek en gesê: Hier is my moeder en my broers!