Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 12:48 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 12:48 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar Hy sê vir die man wat dit vir Hom gesê het: “Wie is my moeder, en wie is my broers?”

MATTEUS 12:48 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar Hy antwoord en sê vir die een wat Hom dit vertel het: Wie is my moeder? En wie is my broers?

MATTEUS 12:48 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy antwoord die een wat met Hom praat: “Weet julle wie is my ma en wie is my broers?”

MATTEUS 12:48 DB (Die Boodskap)

Jesus se antwoord was: “Kan julle vir My sê wie my regte familie is? Wie is regtig my ma en wie is regtig my broers?”

MATTEUS 12:48 ABA (Bybel vir almal)

Maar Jesus het vir hom gevra: “Wie is my ma en wie is my broers?”

MATTEUS 12:48 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar Hy het die een wat dit vir Hom gesê het, geantwoord: “Wie is my moeder en wie is my broers?”

MATTEUS 12:48 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar hy antwoord en sê vir hom wat hom dit vertel het: Wie is my moeder? en wie is my broers?