MATTEUS 12:30 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 12:30 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Wie nie aan my kant is nie, is teen My; en wie nie saam met My die skape bymekaarmaak nie, jaag hulle uitmekaar.
Deel
MATTEUS 12 AFR83MATTEUS 12:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hy wat nie met My is nie, is teen My; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi.
Deel
MATTEUS 12 AFR53MATTEUS 12:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Wie nie aan my kant is nie, is teen My. En elkeen wat nie saam met My bymekaarmaak nie, jaag mense uitmekaar.
Deel
MATTEUS 12 NLVMATTEUS 12:30 DB (Die Boodskap)
Nou staan julle voor die keuse: óf julle kom staan aan my kant óf julle gaan staan aan die kant van my vyand.
Deel
MATTEUS 12 DBMATTEUS 12:30 ABA (Bybel vir almal)
Iemand wat nie vir My is nie, is teen My. Iemand wat My nie help om mense na God toe te bring nie, jaag die mense weg van Hom.
Deel
MATTEUS 12 ABAMATTEUS 12:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie hulle nie by My skaar nie, is teen My, en wie nie saam met My bymekaarmaak nie, verstrooi.
Deel
MATTEUS 12 AFR20MATTEUS 12:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat nie by my is nie, is teen my; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi.
Deel
MATTEUS 12 CAB23