Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 12:3 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 12:3 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar Hy sê vir hulle: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger geword het nie?

MATTEUS 12:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar Hy sê vir hulle: Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het nie — toe hy en die wat saam met hom was, honger gehad het

MATTEUS 12:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Jesus het hulle egter geantwoord: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy mense honger geword het nie?

MATTEUS 12:3 DB (Die Boodskap)

Rustig antwoord Jesus hulle: “Het julle nog nie in julle Bybel gelees wat koning Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger geword het nie?

MATTEUS 12:3 ABA (Bybel vir almal)

Jesus het vir hulle gesê: “Het julle gelees wat Dawid gedoen het toe hy en sy manne honger was?

MATTEUS 12:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar Hy sê vir hulle: “Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy en dié saam met hom honger geword het nie?

MATTEUS 12:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar hy sê vir hulle: Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het toe hy honger was en die wat by hom was nie