MATTEUS 12:28
MATTEUS 12:28 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die Gees van God wat My help om duiwels uit te jaag, en dit bewys dat God die Koning is wat begin regeer het oor julle.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as Ek deur die Gees van God die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van God by julle gekom.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Aangesien Ek deur die Gees van God die bose geeste uitdryf, het die koninkryk van God inderdaad tot by julle gekom.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as Ek deur die Gees van God die demone uitdryf, dan het die •koninkryk van God julle bereik.
Deel
Lees MATTEUS 12MATTEUS 12:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as Ek deur die Gees van God duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van God na julle gekom.
Deel
Lees MATTEUS 12