Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 12:17 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 12:17 AFR83 (Afrikaans 1983)

So is vervul wat die Here deur die profeet Jesaja gesê het

MATTEUS 12:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur Jesaja, die profeet

MATTEUS 12:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

So het die uitspraak van die profeet in vervulling gegaan

MATTEUS 12:17 DB (Die Boodskap)

Dit het hulle herinner aan die woorde van die profeet Jesaja

MATTEUS 12:17 ABA (Bybel vir almal)

Jesus het dit gesê sodat die woorde waar kan word wat die profeet Jesaja geskryf het

MATTEUS 12:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

So sou vervul word wat deur die profeet Jesaja gesê is

MATTEUS 12:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Sodat vervul sou word wat deur die profeet Jesaja gespreek is deur te sê