Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 12:16 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 12:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

hulle belet om in die openbaar oor Hom te praat.

MATTEUS 12:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en hulle 'n streng bevel gegee dat hulle Hom nie bekend moes maak nie

MATTEUS 12:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy het hulle ernstig verbied om oral uit te basuin wie Hy is.

MATTEUS 12:16 DB (Die Boodskap)

Hy het hulle egter baie mooi gevra om dit maar stil te hou en nie te veel oor Hom te praat nie.

MATTEUS 12:16 ABA (Bybel vir almal)

Maar Jesus het vir die mense gesê hulle mag nie vir ander mense vertel van Hom nie.

MATTEUS 12:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en gewaarsku om Hom nie bekend te laat word nie.

MATTEUS 12:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hulle het bevel gegee om Hom nie bekend te maak nie