MATTEUS 12:15
MATTEUS 12:15 Die Boodskap (DB)
Jesus het daarvan gehoor. Dit het Hom laat besluit om maar liewer ’n rukkie daar weg te bly. ’n Hele klomp mense het egter saam met Jesus gegaan. Die siekes onder hulle het Hy gesond gemaak.
MATTEUS 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe Jesus dit hoor, het Hy daarvandaan weggegaan. ’n Groot skare het agter Hom aan gekom. Hy het al die siekes onder hulle gesond gemaak.
MATTEUS 12:15 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het geweet wat die Fariseërs wil doen, en Hy het weggegaan van daardie stad. Daar was baie mense wat saam met Jesus gegaan het. Hy het al die siek mense gesond gemaak.
MATTEUS 12:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Jesus dit bemerk, het Hy daarvandaan weggegaan, en groot menigtes het Hom gevolg, en Hy het hulle almal gesond gemaak
MATTEUS 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus dit hoor, het Hy daarvandaan weggegaan. Baie mense het saam met Hom gegaan, en Hy het hulle almal gesond gemaak, maar