YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 11:4

MATTEUS 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:4 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Gaan terug na Johannes toe en vertel vir hom wat julle gehoor en gesien het.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: Gaan vertel aan Johannes wat julle hoor en sien

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hulle geantwoord: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus antwoord en sê vir hulle: Gaan wys weer vir Johannes wat julle hoor en sien.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:4 Die Boodskap (DB)

Jesus het nie met ’n eenvoudige ja of nee geantwoord nie. Hy het vir hulle gesê: “Luister na my preke en kyk wat Ek alles doen. Gaan dan na Johannes toe en vertel hom

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien

Deel
Lees MATTEUS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's