YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 11:2

MATTEUS 11:2 Bybel vir almal (ABA)

Johannes die Doper was toe in die tronk en hy het gehoor wat Christus alles gedoen het. Johannes het 'n paar van sy dissipels na Jesus toe gestuur om vir Hom te vra

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Johannes het in die gevangenis gehoor van die werke van Christus, en twee van sy dissipels gestuur

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Johannes het in die tronk gehoor wat Christus alles gedoen het, en het toe deur sy volgelinge 'n boodskap aan Hom gestuur om te vra

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe Johannes in die tronk verneem wat Christus alles doen, het hy sy dissipels gestuur om

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe Johannes in die gevangenis die werke van Christus gehoor het, het hy twee van sy dissipels gestuur

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:2 Die Boodskap (DB)

Johannes was egter nie heeltemal seker wat besig was om te gebeur nie. Nuuskierig stuur hy toe van sy vriende na Jesus toe

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Johannes het in die tronk gehoor wat Jesus doen – werke soos dié wat die verwagte Messias sou doen. Hy stuur toe van sy dissipels om vir Jesus te vra

Deel
Lees MATTEUS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's