YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 11:14

MATTEUS 11:14 Bybel vir almal (ABA)

As julle glo wat die profete gesê het, dan sal julle weet Johannes die Doper is Elia wat moes kom.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En as julle dit wil aanneem: hy is Elía wat sou kom.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

en as julle dit wil aanvaar: Johannes is die Elia wat sou kom.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En as julle dit wil aanvaar – hy is Elia wat sou kom.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En as julle dit wil ontvang, dit is Elia wat sou kom.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:14 Die Boodskap (DB)

Luister mooi: Johannes is die Elia vir wie julle wag om julle aan die Messias voor te stel.

Deel
Lees MATTEUS 11

MATTEUS 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle bereid is om te aanvaar wat Ek vir julle sê – hý is die Elia wat sou kom.

Deel
Lees MATTEUS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's