MATTEUS 10:7
MATTEUS 10:7 Bybel vir almal (ABA)
Gaan preek vir hulle en sê: ‘Die tyd is naby wanneer julle sal weet dat God wat in die hemel is, Koning is.’
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gaan verkondig: ‘Die koninkryk van die hemel het naby gekom.’
Deel
Lees MATTEUS 10