MATTEUS 10:41
MATTEUS 10:41 Bybel vir almal (ABA)
God het vir die profete alles gegee wat hulle nodig gehad het. Hy sal ook goed wees vir elkeen wat vir 'n profeet sê hy is welkom omdat hy 'n profeet is. God gee goeie dinge vir iemand wat goed doen. God sal ook goeie dinge gee vir elkeen wat vir 'n goeie man sê hy is welkom omdat hy goed doen.
MATTEUS 10:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie 'n profeet ontvang omdat hy 'n profeet is, sal die loon van 'n profeet ontvang; en wie 'n regverdige ontvang omdat hy 'n regverdige is, sal die loon van 'n regverdige ontvang.
MATTEUS 10:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie 'n profeet ontvang omdat hy 'n profeet is, sal 'n profeet se beloning ontvang; en wie 'n goeie mens ontvang omdat hy goed is, sal 'n goeie mens se beloning ontvang.
MATTEUS 10:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie 'n profeet ontvang omdat hy 'n profeet is, sal die beloning van 'n profeet kry, en wie 'n •regverdige ontvang omdat hy 'n regverdige is, sal die beloning van 'n regverdige kry.
MATTEUS 10:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat 'n profeet in die naam van 'n profeet ontvang, sal 'n profeet se beloning ontvang; en hy wat 'n regverdige ontvang in die naam van 'n regverdige, sal 'n regverdige se beloning ontvang.