YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 10:38

MATTEUS 10:38 Bybel vir almal (ABA)

As iemand My wil volg, dan moet hy lewe soos iemand wat weet hy sal aan 'n kruis hang en sterf. Dan kan hy my dissipel wees.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy wat nie sy kruis opneem en My volg nie, is nie werd om aan My te behoort nie.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En wie nie sy kruis opneem en My volg nie, is My nie waardig nie.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy wat sy kruis nie neem en My volg nie, is My nie werd nie.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:38 Die Boodskap (DB)

Iemand wat sy lewe die moeite werd probeer maak deur heeltyd agter mense aan te hardloop, sal agterkom dat hy die ware lewe heeltemal misloop.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy weier om jou kruis op jou skouers te neem en My te volg, verdien jy nie om een van my mense te wees nie.

Deel
Lees MATTEUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's