MATTEUS 10:34
MATTEUS 10:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op aarde te bring nie! Nee, Ek het nie vrede gebring nie, maar stryd.
MATTEUS 10:34 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moenie dink daar sal vrede wees op die aarde omdat Ek gekom het nie. Ek het gekom, maar daar sal nie vrede wees tussen mense nie, hulle sal mekaar se vyande wees.
MATTEUS 10:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.
MATTEUS 10:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie maar die swaard.
MATTEUS 10:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.
MATTEUS 10:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op aarde te stuur nie; Ek het nie gekom om vrede te stuur nie, maar 'n swaard.