MATTEUS 10:30-31
MATTEUS 10:30-31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30-31 Bybel vir almal (ABA)
Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30-31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel. Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30-31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30-31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En julle – selfs die hare op julle kop is almal getel. Moet dan nie bang wees nie – julle is meer werd as baie mossies. ”
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:30-31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die hare van julle hoof is almal getel. Wees dan nie bevrees nie, julle is meer werd as baie mossies.
Deel
Lees MATTEUS 10