YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 10:3

MATTEUS 10:3 Bybel vir almal (ABA)

Filippus en Bartolomeus, Tomas en Matteus die tollenaar, Jakobus seun van Alfeus, Taddeus

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Filippus en Bartholoméüs; Thomas en Matthéüs, die tollenaar; Jakobus, die seun van Alféüs, en Lebbéüs wat genoem word Thaddéüs

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakobus seun van Sebedeus, en sy broer Johannes; Filippus en Bartolomeus; Tomas en Matteus die tollenaar; Jakobus seun van Alfeus, en Taddeus

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Filippus en Bartolomeus; Thomas en Matteus die •tollenaar; Jakobus, seun van Alfeus, en Taddeus

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Filippus en Bartolomeus; Thomas en Matteus, die tollenaar; Jakobus, die seun van Alfeus, en Lebbaeus, wie se van Thaddeus was

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:3 Die Boodskap (DB)

Jakobus en Johannes (Sebedeus was hulle pa); dan was daar ook Filippus, Bartolomeus en Tomas; Matteus (die een wat Jesus by die tolhuis ontmoet het) en Jakobus (Alfeus was sy pa); Taddeus

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Filippus en Bartolomeus, Tomas en Matteus (die tollenaar), Jakobus (die seun van Alfeus) en Taddeus

Deel
Lees MATTEUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's