YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 10:27

MATTEUS 10:27 Bybel vir almal (ABA)

Alles wat Ek vir julle in die geheim sê, moet julle vir almal vertel. Ek het baie dinge net vir julle gesê, maar julle moet op die huise se dakke staan en dit vir almal vertel.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat Ek vir julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat Ek vir julle in die donker sê, moet julle in die daglig sê, en wat in julle oor gefluister word, moet julle van die dakke af uitbasuin.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat Ek vir julle in die donker sê, sê dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit van die dakstoepe af.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat Ek vir julle in die duisternis sê, dit spreek julle in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig julle op die dakke.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:27 Die Boodskap (DB)

“Wat Ek vir julle gesê het toe ons alleen was, moet julle vir almal gaan vertel. Ons het oor baie dinge hier onder ons gepraat. Dit moet nie net hier tussen ons bly nie. Die hele wêreld moet dit hoor.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat Ek vir julle vertroulik sê, vertel dit vir almal. En wat in julle ore gefluister word, basuin dit van die dakke af.

Deel
Lees MATTEUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's