MATTEUS 10:26
MATTEUS 10:26 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moenie bang wees vir daardie mense nie. God is Koning, niemand kan hierdie geheim wegsteek nie. Almal sal dit sien en daarvan weet.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vrees hulle dan nie; want daar is niks bedek wat nie ontdek sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Moet dus nie vir mense bang wees nie. Daar is niks bedek wat nie openbaar gemaak sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie.
Deel
Lees MATTEUS 10