MATTEUS 10:22
MATTEUS 10:22 Bybel vir almal (ABA)
Almal sal julle haat omdat julle aan My behoort. Maar as julle tot die einde aanhou om My te volg, dan sal God julle red.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle sal ter wille van my Naam deur almal gehaat word. Maar wie tot die einde toe volhard, sal gered word.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot aan die einde, dié sal verlos word.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam; maar hy wat volhard tot die einde toe, sal gered word.
Deel
Lees MATTEUS 10