MATTEUS 10:20
MATTEUS 10:20 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal nie júlle wees wat praat nie, dit sal die Gees van julle Vader wees wat sal sê wat julle moet praat.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Gees van julle Vader wat in julle spreek.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan is dit nie julle wat praat nie, maar die Gees van julle Vader wat deur julle praat.
Deel
Lees MATTEUS 10