MATTEUS 10:10
MATTEUS 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Moenie 'n rugsak saamneem wanneer julle gaan nie, en moenie nog klere of nog sandale of 'n kierie saamneem nie. Wanneer iemand werk, dan moet 'n mens hom beloon.
MATTEUS 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
geen reissak vir die pad of twee kledingstukke of skoene of 'n stok nie; want die arbeider is sy voedsel werd.
MATTEUS 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
en moenie vir die pad 'n reissak aanskaf of nog 'n kledingstuk of skoene of 'n stok nie. 'n Arbeider is tog geregtig op onderhoud.
MATTEUS 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
nie 'n reissak vir die pad nie, ook nie twee kledingstukke, of sandale, of 'n wandelstok nie; want die arbeider is sy kos werd.
MATTEUS 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geen skraap vir jou reis nie, geen twee rokke of skoene of nog stokke nie, want die werker is sy spys werd.