YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 10:1

MATTEUS 10:1 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het sy twaalf dissipels na Hom toe geroep. Hy het vir hulle krag gegee om onrein geeste uit mense te jaag en om al die siek mense gesond te maak.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN Hy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het sy twaalf dissipels nader geroep en hulle mag gegee om onrein geeste uit te dryf en om elke soort siekte en kwaal gesond te maak.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het toe sy twaalf dissipels nader geroep en aan hulle gesag oor •onrein geeste gegee om hulle te kan uitdryf en om elke siekte en elke kwaal gesond te kan maak.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nadat Hy sy twaalf dissipels na Hom geroep het, het Hy hulle mag gegee teen onrein geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:1 Die Boodskap (DB)

Daarna roep Jesus sy twaalf dissipels eenkant toe.

Deel
Lees MATTEUS 10

MATTEUS 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het sy twaalf dissipels na Hom toe geroep en aan hulle die volmag gegee om onrein geeste uit mense te dryf en elkeen met ’n siekte of kwaal gesond te maak.

Deel
Lees MATTEUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's