MATTEUS 1:6
MATTEUS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ísai die vader van koning Dawid, en koning Dawid die vader van Salomo by die vrou van Uría
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:6 Bybel vir almal (ABA)
en Isai die pa van koning Dawid. Dawid was die pa van Salomo, en Salomo se ma was die vrou van Uria.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ísai die vader van koning Dawid, en koning Dawid die vader van Salomo by die vrou van Uría
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Isai was die vader van koning Dawid. Dawid was die vader van Salomo by die vrou van Urija
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en Isai het Dawid, die koning, verwek. Dawid het Salomo by die vrou van Urija verwek
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Isai was die vader van koning Dawid; en koning Dawid het Salomo verwek van haar wat die vrou van Urias was
Deel
Lees MATTEUS 1