YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 1:5

MATTEUS 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Salmon het Boas by Ragab verwek, Boas het Obed by Rut verwek, Obed het Isai verwek

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:5 Bybel vir almal (ABA)

Salmon was die pa van Boas, en Boas se ma was Ragab. Boas was die pa van Obed, en Obed se ma was Rut. Obed was die pa van Isai

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en Salmon die vader van Boas by Ragab, en Boas die vader van Obed by Rut, en Obed die vader van Ísai

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salmon was die vader van Boas by Ragab, Boas van Obed by Rut, Obed van Isai

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Salmon het Boas by Ragab verwek, Boas het Obed by Rut verwek, Obed het Isai verwek

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Salmon was die vader van Boos van Ragab; en Boos was die vader van Obed van Rut; en Obed was die vader van Isai

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:5 Die Boodskap (DB)

Salmon was getroud met Ragab. Hulle het ’n seun gehad met die naam Boas. Sy vrou se naam was Rut. Sy was ’n Moabiet. Hulle het hulle seun Obed genoem. Obed se seun was Isai.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salmon was die pa van Boas by Ragab, Boas die pa van Obed by Rut, Obed die pa van Isai

Deel
Lees MATTEUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's