MATTEUS 1:3
MATTEUS 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Juda was die pa van Peres en Serag, en hulle ma was Tamar. Peres was die pa van Gesron, en Gesron die pa van Ram.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was die vader van Hesron, en Hesron die vader van Ram
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, Peres van Gesron, en Gesron van Ram
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Juda het Peres en Serag by Tamar verwek, Peres het Gesron verwek, Gesron het Ram verwek
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Judas was die vader van Phares en Zara van Thamar; en Phares het Esrom verwek; en Esrom het Aram verwek
Deel
Lees MATTEUS 1