YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 1:24

MATTEUS 1:24 Bybel vir almal (ABA)

Nadat Josef wakker geword het, het hy gedoen wat die engel van die Here vir hom gesê het. Hy het met Maria getrou.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en met haar getrou.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en haar as sy vrou by hom geneem.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe Josef uit die slaap opgewek is, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou na hom geneem.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:24 Die Boodskap (DB)

Toe Josef wakker word, het hy presies gedoen wat die engel vir hom gesê het. Hy het met Maria getrou.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Josef wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het. Hy het Maria as sy vrou by hom in die huis geneem

Deel
Lees MATTEUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's