YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 1:22

MATTEUS 1:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit het alles gebeur sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul sou word

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:22 Bybel vir almal (ABA)

Al hierdie dinge het gebeur sodat dit waar kan word wat die Here gesê het. Die profeet het gesê

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit het alles gebeur sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul sou word

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit het alles gebeur sodat wat die Here deur die profeet gesê het, vervul kon word

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit het alles gebeur, sodat vervul sou word wat van die Here gespreek is deur die profeet deur te sê

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:22 Die Boodskap (DB)

So het die woorde waar geword wat die Here deur die profeet Jesaja gesê het

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit alles het gebeur om die Here se boodskap deur die profeet te laat uitkom

Deel
Lees MATTEUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's