YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 1:13

MATTEUS 1:13 Bybel vir almal (ABA)

Serubbabel die pa van Abihud, Abihud die pa van Eljakim, en Eljakim die pa van Asor.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en Serubbábel die vader van Abíud, en Abíud die vader van Éljakim, en Éljakim die vader van Asor

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Serubbabel was die vader van Abihud, Abihud van Eljakim, en Eljakim van Asor

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Serubbabel het Abihud verwek, Abihud het Eljakim verwek, Eljakim het Asor verwek

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Sorobabel was die vader van Abiud; en Abiud was die vader van Eljakim; en Eljakim was die vader van Asor

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:13 Die Boodskap (DB)

Op sy beurt was Serubbabel die pa van Abihud, en Abihud die pa van Eljakim. Eljakim het ’n seun gehad met die naam Asor.

Deel
Lees MATTEUS 1

MATTEUS 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Serubbabel die pa van Abihud, Abihud die pa van Eljakim, Eljakim die pa van Asor

Deel
Lees MATTEUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's