MATTEUS 1:1
MATTEUS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Hier is 'n lys van die name van Jesus Christus se voorouers. Jesus was die Seun van Dawid, en die Seun van Abraham.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE geslagsregister van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die geslagsregister van Jesus Christus, die Seun van Dawid, die seun van Abraham
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:1 Die Boodskap (DB)
My verhaal oor Jesus Christus begin met sy geslagsregister. Dit bevat die name van sy voorouers. Die belangrikste twee persone in sy geslagsregister is Dawid, die groot koning van Israel, en Abraham, die man met wie God ’n baie belangrike ooreenkoms gemaak het.
Deel
Lees MATTEUS 1