MALEAGI 3:11
MALEAGI 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE, die Almagtige, sê: “Ek sal sorg dat insekte julle oes nie verwoes nie en julle wingerde op die landerye nie misluk nie.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal die sprinkane wegjaag sodat hulle nie meer julle koring opvreet nie, en die druiwe in julle wingerde sal nie meer afval nie.” Dit sê die Here wat oor alles regeer.
Deel
Lees MALEAGI 3MALEAGI 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal ook die sprinkaan vir julle afweer, sodat hy die opbrings van julle grond nie sal verwoes nie; ook die wynstok op die land sal vir julle nie onvrugbaar wees nie, sê die HERE van die leërskare.
Deel
Lees MALEAGI 3