YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 7:50

LUKAS 7:50 Bybel vir almal (ABA)

Maar Jesus het vir die vrou gesê: “Omdat jy glo, daarom red Ek jou. Totsiens, dit sal goed gaan met jou.”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Jesus het vir die vrou gesê: “Jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:50 Die Boodskap (DB)

Jesus het vir die vrou gesê: “Dit wat jy vandag gedoen het, wys dat jy in God glo. Jou saak met Hom is nou in orde. Gaan leef in vrede met God.”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.”

Deel
Lees LUKAS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's