LUKAS 7:46
LUKAS 7:46 Bybel vir almal (ABA)
Jy het ook nie lekkerruik-olie op my kop gegooi nie, maar hierdie vrou het lekkerruik-olie op my voete gegooi.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:46 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Met olie het jy my hoof nie gesalf nie; maar sy het my voete met salf gesalf.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:46 Afrikaans 1983 (AFR83)
My kop het jy nie eens met olie gesalf nie; sy het my voete met reukolie gesalf.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:46 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy het my kop nie met olyfolie gesalf nie, maar sy het my voete met reukolie ingevryf.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:46 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My hoof het jy nie met olie gesalf nie, maar hierdie vrou het my voete met salf gesalf.
Deel
Lees LUKAS 7