LUKAS 7:40
LUKAS 7:40 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Jesus vir die Fariseër: “Simon, Ek wil vir jou iets sê.” En Simon sê: “Meneer, sê dit vir my.”
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus antwoord en sê vir hom: Simon, Ek het iets om aan jou te sê. En hy antwoord: Meester, spreek.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus spreek hom aan en sê: “Simon, Ek het iets om vir jou te sê.” “Meneer, sê dit maar!” antwoord hy.
Deel
Lees LUKAS 7