LUKAS 7:33
LUKAS 7:33 Bybel vir almal (ABA)
So doen die mense ook met Johannes die Doper en met My. Hulle is nooit tevrede nie. Toe Johannes hier was, het hy nie saam feesgevier nie. Toe sê julle: ‘Daar is 'n duiwel in hom.’
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Johannes die Doper het gekom en het nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: Hy het 'n duiwel.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Johannes die Doper het gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’
Deel
Lees LUKAS 7