LUKAS 7:26
LUKAS 7:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar wat het julle dan uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, nog meer as 'n profeet.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:26 Die Boodskap (DB)
Ek vra weer ’n keer, wat het julle verwag om te sien? ’n Boodskapper van God? Wel, dan is julle heeltemal reg. Johannes is regtig ’n profeet.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:26 Bybel vir almal (ABA)
Maar wat wou julle gaan sien? 'n Profeet? Ja, maar Ek sê vir julle: Julle het meer as 'n profeet gesien.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat het julle uitgegaan om te sien? 'n Profeet? Ja, Ek sê vir julle, nog baie meer as 'n profeet!
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar wat wou julle dan gaan sien? 'n Profeet? Ja, Ek verseker julle, selfs meer as 'n profeet.
Deel
Lees LUKAS 7