LUKAS 7:2
LUKAS 7:2 Bybel vir almal (ABA)
Daar het 'n Romeinse offisier gewoon. Hy het 'n baie goeie slaaf gehad. Die slaaf was ernstig siek, hy was amper dood.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die dienskneg van 'n sekere hoofman oor honderd, wat vir hom baie werd was, was ongesteld en het op sterwe gelê.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Offisier daar het 'n slaaf gehad wat vir hom baie werd was, en die slaaf was siek en het op sterwe gelê.
Deel
Lees LUKAS 7