YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 7:19

LUKAS 7:19 Bybel vir almal (ABA)

en stuur hulle na die Here toe om vir Hom te vra: “Is U die Christus wat moes kom? Of moet ons vir 'n ander Een wag?”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Johannes het sekere twee van sy dissipels na hom geroep en hulle na Jesus gestuur en gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

en stuur hulle na die Here toe om te vra: “Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en hulle na die Here gestuur om te vra: “Is U die Een wat sou kom, of moet ons iemand anders verwag?”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Johannes het twee van sy dissipels na Hom geroep en hulle na Jesus gestuur en gesê: Is U die Een wat sou kom? of soek ons 'n ander?

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:19 Die Boodskap (DB)

Johannes het toe twee van hulle na die Here toe gestuur om vir Hom te vra: “Is U regtig die Een wat van God af na ons toe gestuur is, of nie? Sê ons asseblief eerlik. Ons wil nie die fout maak om dalk vir die verkeerde een te wag nie.”

Deel
Lees LUKAS 7

LUKAS 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en hulle na die Here toe gestuur om te vra: “Is U die Messias wat ons verwag, of moet ons iemand anders verwag?”

Deel
Lees LUKAS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's