LUKAS 7:17
LUKAS 7:17 Bybel vir almal (ABA)
Die mense in die hele provinsie Judea en die plekke daar naby het gehoor wat Jesus hier gedoen het.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hierdie woord aangaande Hom het uitgegaan in die hele Judéa en in die hele omtrek.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die berig oor wat Hy gedoen het, het deur die hele Joodse land en die omliggende gebied versprei.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdie nuus oor Hom het deur die hele Judea en al die omliggende gebiede versprei.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie gerug van hom het deur die hele Judéa en in die hele omtrek uitgegaan.
Deel
Lees LUKAS 7