LUKAS 7:10
LUKAS 7:10 Bybel vir almal (ABA)
Toe die offisier se vriende weer by sy huis kom, het hulle gesien die slaaf is heeltemal gesond.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die wat gestuur was, teruggaan na die huis, vind hulle die siek dienskneg gesond.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
En toe die mense wat gestuur was, weer by die huis kom, kry hulle die slaaf daar heeltemal gesond.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En toe die mense wat gestuur is, by die huis terugkom, het hulle die slaaf gesond aangetref.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wat gestuur was, het na die huis teruggekeer en die slaaf gevind wat siek was.
Deel
Lees LUKAS 7