LUKAS 7:1
LUKAS 7:1 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus klaar gepraat het met die mense, het Hy na die stad Kapernaum gegaan.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN nadat Hy voor die ore van die volk al sy woorde beëindig het, het Hy in Kapérnaüm ingegaan.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat Jesus die gehoor klaar toegespreek het, het Hy na Kapernaum toe gegaan.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Jesus ten aanhore van die volk al hierdie woorde uitgespreek het, het Hy Kapernaum binnegegaan.
Deel
Lees LUKAS 7LUKAS 7:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat Hy al sy woorde voor die gehoor van die volk beëindig het, het Hy in Kapernaum ingegaan.
Deel
Lees LUKAS 7