LUKAS 6:7
LUKAS 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het Jesus dopgehou om te kyk of Hy die man op die Sabbatdag gesond sal maak. As Jesus dit doen, dan wou hulle Hom beskuldig dat Hy verkeerd gedoen het.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het Hom in die oog gehou, of Hy op die sabbat gesond maak, sodat hulle 'n aanklag teen Hom kon vind.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skrifgeleerdes en die Fariseërs het vir Jesus dopgehou om te sien of Hy op die sabbatdag iemand sou gesond maak sodat hulle 'n aanklag teen Hom kon kry.
Deel
Lees LUKAS 6