LUKAS 6:31
LUKAS 6:31 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet aan ander mense doen soos julle graag wil hê hulle moet aan julle doen.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Behandel ander mense soos julle self behandel wil word.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soos julle wil hê die mense aan julle moet doen, doen ook so aan hulle.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En soos julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen.
Deel
Lees LUKAS 6