LUKAS 6:30
LUKAS 6:30 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir elkeen gee wat vir jou iets vra. En as iemand jou goed vat, dan moet jy dit nie terugvra nie.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar gee aan elkeen wat jou iets vra, en eis jou goed nie terug van hom wat dit neem nie.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie.
Deel
Lees LUKAS 6