LUKAS 6:28
LUKAS 6:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Seën die wat vir julle vervloek, en bid vir die wat julle beledig.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Seën dié wat julle vervloek. Bid vir hulle wat julle seermaak.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:28 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die mense seën wat vir julle vloek. Julle moet bid vir die mense wat vir julle beledig.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Seën die mense wat julle vervloek. Bid vir diegene wat julle sleg behandel.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Seën die wat jou vervloek, en bid vir die wat jou beledig.
Deel
Lees LUKAS 6