LUKAS 6:23
LUKAS 6:23 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet bly wees wanneer dit gebeur, so bly dat julle rondspring, want in die hemel sal God baie goed wees vir julle. Kan julle onthou wat gebeur het met die profete? Die voorouers van die mense wat vir julle nou haat, het die profete lank gelede ook so gehaat.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees bly in daardie dag en spring op, want kyk, julle loon is groot in die hemel, want hulle vaders het net so aan die profete gedoen.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees bly op daardie dag en spring rond van vreugde, want vir julle is daar groot beloning in die hemel. Hulle voorvaders het immers met die profete net so gemaak.
Deel
Lees LUKAS 6